opac, catalogo, online,servizi, biblioteca, sebina

Aurelius Augustinus.

Taljaard, J. A. L.

Testo digitalizzato 2017

risorsa Web

Abstract

Oor hierdie grootste van die Kerkvaders is daar deur die eeue heenal baie geskrywe. Hierdie aandag wat aan hom bestee is, verdien Augustinus dan ook. Veel meer sal seker ook nog oor hom geskrywe word. Ook in ons Calvinistiese kringe verdien die figuur van Augustinus oesondere aandag, want die Gereformeerde teologie is hoofsaaklik op sy voetspore verder uitgebou.
  • Accedi
  • Scheda
  • Commenti

Biblioteca digitale Parmense

Fornitore/Editore: ReteINDACO